
Jou taal voorkeur: |
Beesplaas is ‘n plaas in Limpopo en het ‘n hoogte van 620 meter. Beesplaas is noordoos van Cottondale geleë, en noord van Carroll’s Peak.
Die Brahman of Brahma is ‘n beesras soortgelyk aan die Seboe (Bos primigenius indicus) wat vir die eerste keer in Amerika geteel is uit beesrasse uit Indië ingevoer. Brahmanbeeste is deur kruisteling van Kankrej, Gujarat, Ongole, en die Gir (of Gyr) stamme verkry. Die Brahman is een van die gewildste beesrasse bedoel vir vleisproduksie en word algemeen gebruik in Argentinië, Australië, Brasilië, Colombia, Suid-Afrika, Verenigde State van Amerika en baie ander plekke.
Nothing found.