‘n Publieke voordeel organisasie (PVO)


Om te verseker Terugploeg word verantwoordelik bestuur en geadministreer, val dit direk onder die vaandel van die Atterbury Trust, ‘n Publieke voordeel organisasie (PVO), wat al vir meer as twee dekades beduidende geloofwaardigheid, kundigheid en infrastruktuur rakende die bestuur van liefdadigheid opgebou het.

Die Klubhuis, 2de vloer, Hoek van 18th Street en Pinaster laan, Hazelwood, 0081

Privaatheidsvoorkeursentrum