Terugploeg hou Kersfees

Terugploeg het ’n jaar van ploeg afgesluit met ’n laaste groot uitdeel. Ons hoor meer by Terugploeg-koördineerder Jeanne van der Sande.……

Terugploeg se tuin-trots

Op die Terugploegperseel is ’n ware wonder aan die ontvou, waar Jeanne en Diets van der Sande met befondsing van die Aquafer Stigting besig…

‘n Jaar van groei en gee

Jeanne van der Sande het ’n jaar gelede by Terugploeg begin werk as koördineerder. Sy vertel ons van haar jaar op die grond by……

Terugploeg kry ’n R1.2m inspuiting danksy Wildsfees

Vanjaar het Safari Outdoor hulle gewilde jaarlikse Wildsfees ten bate van Terugploeg gehou. Ons hoor meer by uitvoerende hoof Marco van…

Terugploeg en Faces se nuwe avontuur-park

Goeie nuus vir Gauteng se bergfietsryers en stappers – ’n splinternuwe fasiliteit met avontuur-roetes maak eersdaags in die noorde van…

Terugploeg se vleis-fundi vertel

Diets van der Sande het sy jarelange in-diepte kennis van die vleisbedryf ingespan by Terugploeg. Hy vertel meer oor die beste manier om…

Vele hande maak Terugploeg werk

Soos Terugploeg groei, groei die behoeftes en ook die kennis oor hoe om die meeste te maak van al die wonderlike donasies en welwillendheid…

Terugploeg word ’n werklikheid

Daar is ’n nuwe projek onder die vaandel van die Atterbury Trust van stapel gestuur wat broodnodige voedsel aan behoeftige Afrikaanse…