Baie dankie vir die wonderlike donasie van perskes, pruime en soya – mengsel wat ons van julle ontvang het.  Ons waardeer dit ongelooflik baie.  Ons inwoners geniet die vrugte.  Die donasie stel ons in staat om voedsame maaltye aan ons inwoners voor te sit. Dit is vir ons ‘n voorreg om deur julle ondersteun te word.

Dankie vir jou omgee vir ouer persone.