Charlene Grobler, HUB: Jakaranda- & Louis Botha Kinderhuis
Terugploeg is die wind onder ons vlerke en die gereelde skenkings maak werklik ‘n verskil vir ons kinders en ons finasies. Ons is inderdaad DIEP dankbaar oor produkte soos meel en groente / vrugte vir ons 29 huise met meer as 300 kinders in ons sorg – Terugploeg maak ‘n reuse verskil!
‘Kinders is die belangrikste bron in die wêreld en die beste hoop vir die toekoms’ John Fitzgerald Kennedy